Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 1:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle mag in die gereg nie partydig wees nie; julle moet klein sowel as groot aanhoor; julle mag niemand ontsien nie, want die gereg is die saak van God. Maar die saak wat vir julle te moeilik is, moet julle na my toe bring, en ek sal dit in verhoor neem.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 1

Kyk Deuteronómium 1:17 in konteks