Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die hele Israel het u wet oortree en afgewyk deurdat hulle nie na u stem geluister het nie; daarom is die vloek en die eed oor ons uitgestort wat geskrywe is in die wet van Moses, die kneg van God, want ons het teen Hom gesondig.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:11 in konteks