Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het die ram sien stoot na die weste en na die noorde en na die suide, en al die diere kon voor hom nie standhou nie, en daar was niemand wat uit sy mag gered het nie; maar hy het gedoen net wat hy wou, en het magtig geword.

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:4 in konteks