Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op grond van sy slimheid sal hy met geluk bedrog pleeg, en hy sal groot dinge onderneem in sy hart en baie mense onverwags vernietig, ja, optree teen die Vors van die vorste, maar hy sal sonder toedoen van mensehand verbreek word.

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:25 in konteks