Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het ek in die naggesigte gesien, en kyk, daar was ’n vierde dier, vreeslik en skrikwekkend en baie sterk, en dit het groot ystertande gehad; dit het verslind en vermorsel en die oorskot met sy pote vertrap; en dit was verskillend van al die diere wat voor hom gewees het, en dit het tien horings gehad.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:7 in konteks