Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die eerste was soos ’n leeu, en hy het vlerke van ’n arend gehad; ek het bly kyk totdat sy vlerke uitgeruk is en dit van die grond af opgehef en soos ’n mens op twee voete neergesit is en daaraan ’n mensehart gegee is.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:4 in konteks