Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan word die koningskap en die heerskappy en die grootheid van die koninkryke onder die ganse hemel gegee aan die volk van die heiliges van die Allerhoogste; hulle koninkryk is ’n ewige koninkryk, en al die heerskappye sal hulle vereer en gehoorsaam wees.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:27 in konteks