Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

IN die eerste jaar van Bélsasar, die koning van Babel, het Daniël ’n droomgesig gesien en gesigte van sy hoof op sy bed. Toe het hy die droom opgeskrywe, die hoofsaak vertel.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:1 in konteks