Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het daardie manne die koning bestorm en aan die koning gesê: Weet, o koning, dat dit ’n wet van Meders en Perse is dat elke verbod of verordening wat die koning vasgestel het, nie verander mag word nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:16 in konteks