Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het toe nader gekom en voor die koning oor die koninklike verbod gespreek: Het u nie ’n verbod geskrywe dat elkeen wat gedurende dertig dae ’n versoek doen aan enige god of mens behalwe aan u, o koning, in die leeukuil gegooi moet word nie? Die koning het geantwoord en gesê: Die saak staan vas volgens onherroeplike wet van Meders en Perse.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:13 in konteks