Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die koning het hardop uitgeroep om die besweerders, die Chaldeërs en die waarsêers in te bring. Daarop het die koning gespreek en aan die wyse manne van Babel gesê: Enigeen wat hierdie skrif lees en my sy uitlegging te kenne gee, hy sal met purper beklee word, en ’n goue ketting sal om sy hals wees, en as derde in rang sal hy in die koninkryk heers.

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:7 in konteks