Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Op dieselfde oomblik het daar vingers van ’n mens se hand te voorskyn gekom en teenoor die kandelaar op die kalk van die muur van die koninklike paleis geskrywe, en die koning het die deel van die hand gesien wat geskrywe het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:5 in konteks