Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

By die genot van die wyn het Bélsasar bevel gegee om die goue en silwervoorwerpe te bring wat sy vader Nebukadnésar uit die tempel van Jerusalem weggevoer het, sodat die koning en sy maghebbers, sy vroue en sy byvroue daaruit kon drink.

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:2 in konteks