Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Daniël geantwoord en voor die koning gesê: U kan u gawes maar vir uself hou en u geskenke aan ’n ander gee; nogtans sal ek die skrif vir die koning lees en die uitlegging aan hom bekend maak.

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:17 in konteks