Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daar is ’n man in u koninkryk in wie die gees van die heilige gode is: in die dae van u vader is verligting en insig en wysheid soos die wysheid van die gode in hom gevind; daarom het u vader, koning Nebukadnésar, hom as owerste van die geleerdes, die besweerders, die Chaldeërs, die waarsêers aangestel — u vader, o koning! —

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:11 in konteks