Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en waarvan die blare mooi en die vrugte baie gewees het, en waar voedsel vir alles aan was, waaronder die diere van die veld gehou en in die takke waarvan die voëls van die hemel gewoon het —

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:21 in konteks