Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is die droomgesig wat ek, koning Nebukadnésar, gehad het; en jy, Béltsasar, sê my die uitlegging, omdat al die wyse manne van my koninkryk my die uitlegging nie kon bekend maak nie; maar jy is daartoe in staat, want die gees van die heilige gode is in jou.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:18 in konteks