Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 3:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Nebukadnésar baie woedend geword en sy gelaatstrekke het verander teenoor Sadrag, Mesag en Abednégo; as antwoord het hy bevel gegee om die oond sewe maal warmer te maak as wat eintlik nodig was.

Lees volledige hoofstuk Daniël 3

Kyk Daniël 3:19 in konteks