Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 3:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daar is Joodse manne wat u oor die bestuur van die provinsie Babel aangestel het, Sadrag, Mesag en Abednégo; hierdie manne het hulle, o koning, aan u nie gesteur nie; hulle dien u gode nie en die goue beeld wat u opgerig het, aanbid hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 3

Kyk Daniël 3:12 in konteks