Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wat my betref, hierdie geheim is my geopenbaar, nie deur ’n wysheid wat in my sou wees meer as in al die lewendes nie, maar met die bedoeling dat die uitlegging aan die koning bekend gemaak sal word en u die gedagtes van u hart kan ken.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:30 in konteks