Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die koning bevel gegee om die geleerdes en die besweerders en die towenaars en die Chaldeërs te roep, om vir die koning sy droom uit te lê. Toe hulle kom en voor die koning gaan staan,

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:2 in konteks