Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ná verloop van jare sal hulle ’n bondgenootskap met mekaar aangaan, en die dogter van die koning van die Suide sal na die koning van die Noorde kom om vrede te sluit; maar sy sal die krag van die arm nie behou nie — hy en sy mag sal nie standhou nie, en sy self sal prysgegee word saam met die wat haar gebring het, sowel as hy wat haar verwek het en haar in dié tyd verwerf het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:6 in konteks