Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN nou sal ek jou die waarheid te kenne gee. Kyk, nog drie konings sal opstaan vir die Perse, en die vierde sal groter rykdom verwerf as almal; en as hy sterk is deur sy rykdom, sal hy alles in beweging bring teen die koninkryk van Griekeland.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:2 in konteks