Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 1:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning het vir hulle ’n daaglikse porsie bestem uit die spys van die koning en van die wyn wat hy gedrink het; om hulle so drie jaar lank op te voed, sodat hulle aan die einde daarvan voor die koning kan dien.

Lees volledige hoofstuk Daniël 1

Kyk Daniël 1:5 in konteks