Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 1:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die owerste van die hofdienaars het aan Daniël gesê: Ek vrees my heer die koning, wat julle voedsel en julle drank vasgestel het; want waarom moet hy sien dat julle aangesigte meer vervalle is as dié van die jong seuns wat van julle leeftyd is, sodat julle my hoof by die koning met skuld sou belaai?

Lees volledige hoofstuk Daniël 1

Kyk Daniël 1:10 in konteks