Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 9:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EK het die Here by die altaar sien staan, en Hy het gesê: Slaan die kapiteel van die pilaar, sodat die drumpels bewe; en verpletter hulle bo die hoof van almal! En Ek sal die wat van hulle oorbly, met die swaard ombring: die vlugteling uit hulle sal nie ontsnap nie, en geen vrygeraakte onder hulle homself red nie.

Lees volledige hoofstuk Amos 9

Kyk Amos 9:1 in konteks