Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 6:12-14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

12. Kan perde draf op rotse, of kan ’n mens met osse daarop ploeë? — dat julle die reg in gif verander en die vrug van geregtigheid in wildeals.

13. Julle wat bly is oor ’n nietige ding, wat sê: Het ons nie deur ons eie krag horings gekry nie?

14. Want kyk, Ek gaan teen julle, o huis van Israel, ’n volk opwek, spreek die Here, die God van die leërskare, en hulle sal julle verdruk van die ingang na Hamat af tot by die spruit van die Vlakte.

Lees volledige hoofstuk Amos 6