Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want al bring julle vir My brandoffers saam met julle spysoffers, Ek het daar geen welbehae in nie, en die dankoffer van julle vetgemaakte kalwers sien Ek nie met welgevalle aan nie.

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:22 in konteks