Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here, die God van die leërskare, die Here: Op al die pleine weeklag! En op al die strate sal hulle sê: Ag, ag! En hulle sal na die landbouer roep om te treur, en te weeklaag na die wat verstaan om treurliedere te sing.

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:16 in konteks