Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, omdat julle die arm man vertrap en van hom ’n heffing van koring neem, het julle huise van gekapte klippe gebou, maar julle sal nie daarin woon nie; julle het pragtige wingerde geplant, maar julle sal die wyn daarvan nie drink nie.

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:11 in konteks