Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het julle met brandkoring en met heuningdou swaar getref, baie van julle tuine en julle wingerde en julle vyebome en julle olyfbome het die sprinkaan verslind — nogtans het julle jul tot My nie bekeer nie, spreek die Here.

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:9 in konteks