Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want kyk, Hy wat die berge formeer en die wind skep en aan die mens sy gedagte bekend maak, wat die dageraad duisternis maak, wat op die hoogtes van die aarde wandel, Here, God van die leërskare, is sy Naam!

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:13 in konteks