Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 3:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here: Soos ’n herder ’n paar pote of ’n oorlappie red uit die bek van ’n leeu, net so sal gered word die kinders van Israel wat daar in Samaría in die hoek van ’n bed of op die damás van ’n rusbank sit.

Lees volledige hoofstuk Amos 3

Kyk Amos 3:12 in konteks