Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 1:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal die grendel van Damaskus verbreek en die inwoners uit die laagte van Awen uitroei en die wat die septer dra, uit Bet-Eden, en die volk van Aram sal in ballingskap gaan na Kir, sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Amos 1

Kyk Amos 1:5 in konteks