Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 1:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIE woorde van Amos, een van die skaapboere uit Tekóa, wat hy gesien het aangaande Israel in die dae van Ussía, koning van Juda, en in die dae van Jeróbeam, die seun van Joas, koning van Israel, twee jaar voor die aardbewing.

Lees volledige hoofstuk Amos 1

Kyk Amos 1:1 in konteks