Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 9:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Siba aan die koning: Net soos my heer die koning sy dienaar beveel, so sal u dienaar doen; en Mefibóset het aan die tafel van Dawid geëet soos een van die koning se seuns.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 9

Kyk 2 Samuel 9:11 in konteks