Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 8:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het wagposte in Aram-Damaskus uitgesit, sodat die Arameërs Dawid se belastingpligtige knegte was; en die Here het Dawid die oorwinning gegee oral waar hy getrek het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 8

Kyk 2 Samuel 8:6 in konteks