Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 8:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het die Moabiete ook verslaan en hulle gemeet met ’n lyn deur hulle op die grond te laat lê: en hy het twee mate gemeet om dood te maak en een volle maat om te laat lewe; en die Moabiete het Dawid se belastingpligtige knegte geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 8

Kyk 2 Samuel 8:2 in konteks