Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 8:17-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

17. En Sadok, die seun van Ahítub, en Ahiméleg, die seun van Ábjatar, was priesters, en Serája was skrywer.

18. En Benája, die seun van Jójada, was oor die Kreti en die Pleti, en die seuns van Dawid was priesters.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 8