Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 7:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

naamlik van die dag af dat Ek rigters oor my volk Israel aangestel het. Maar Ek sal jou rus gee van al jou vyande; en die Here gee jou te kenne dat die Here vir jou ’n huis sal stig.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 7

Kyk 2 Samuel 7:11 in konteks