Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid en die hele huis van Israel het voor die aangesig van die Here gespeel met allerhande instrumente van sipreshout, naamlik met siters en harpe en tamboeryne, en bekkens en simbale.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:5 in konteks