Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die ark van die Here die stad van Dawid inkom, kyk Migal, die dogter van Saul, juis deur die venster en sien koning Dawid huppel en dans voor die aangesig van die Here; en sy het hom in haar hart verag.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:16 in konteks