Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 5:24-25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

24. En as jy ’n geruis van voetstappe in die toppe van die balsembosse hoor, moet jy gou maak, want dan het die Here voor jou uitgetrek om die leër van die Filistyne te verslaan.

25. En Dawid het gedoen net soos die Here hom beveel het, en hy het die Filistyne verslaan van Gíbeon af tot naby Geser.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 5