Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 4:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jónatan, die seun van Saul, het ’n seun gehad, lam aan altwee voete. Hy was vyf jaar oud toe die tyding aangaande Saul en Jónatan uit Jísreël gekom het, en sy oppasser het hom opgetel en gevlug; maar terwyl sy in haar haastigheid vlug, het hy geval en lam geword; en sy naam was Mefibóset.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 4

Kyk 2 Samuel 4:4 in konteks