Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe word Abner baie kwaad oor die woorde van Isbóset en sê: Is ek dan die hondskop wat aan Juda behoort? Vandag bewys ek guns aan die huis van Saul, jou vader, aan sy broers en aan sy vriende; en ek het jou nie in die hand van Dawid laat raak nie, en tog verwyt jy my vandag die oortreding met ’n vrou?

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:8 in konteks