Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 23:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die drie helde deur die laer van die Filistyne gebreek en water geskep uit die put van Betlehem wat by die poort was, en dit gedra en na Dawid gebring; maar hy wou dit nie drink nie, en het dit tot eer van die Here uitgegiet

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 23

Kyk 2 Samuel 23:16 in konteks