Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 23:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN dit is die laaste woorde van Dawid: Dawid spreek, die seun van Ísai, en die man wat hoog geplaas was, spreek, die gesalfde van die God van Jakob en die lieflike in die sange van Israel:

2. Die Gees van die Here spreek in my, en sy woord is op my tong.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 23