Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hy het hulle oorgegee in die hand van die Gibeoniete, wat hulle opgehang het op die berg voor die aangesig van die Here, sodat al sewe tesame omgekom het; en hulle is gedood in die eerste dae van die oes, in die begin van die gars-oes.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:9 in konteks