Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was weer oorlog in Gat; en daar was ’n baie lang man, met ses vingers aan elke hand en ses tone aan elke voet, vier-en-twintig in getal, en hy was ook ’n afstammeling van die Refaïete.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:20 in konteks