Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daarna was daar weer oorlog met die Filistyne in Gob. Toe het Síbbegai, die Husatiet, Saf, uit die kinders van die Refaïete, verslaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:18 in konteks